Project Survivor South Africa - Willie Jordaan
999 subscribers
489 photos
520 videos
149 files
1.43K links
A project by the people of South Africa - 'n Projek deur die mense van Suid Afrika
Download Telegram
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Conflict in Ukraine part of globalist plot to destabilize western nations, provoke WWIII with Russia| OCTOBER 25, 2022
Baie vra my: “Hoekom sit jy Bitcoin-goed op Project Survivor South Africa, hoe kan dit ons help?”

-Wanneer die New World Order, Banke en Regerings BANG is vir iets; en

-Wanneer Bitcoin (of “Crypto” in die algemeen) NIE beheer kan word deur enigiemand nie (ingesluit die magtigste mense, banke en of regerings in die Wêreld, selfs nie deur die NWO nie); en

-Wanneer “iets” (Bitcoin) die mag totaal-en-al uit bogenoemde se hande kan ruk en kan skuif vanaf Regering na “onderdaan”;

Is dit waarom ek dit doen.

Bemagtig jouself met inligting en neem self die besluit......

NB: Bitcoin (en soortgelyke “Crypto Currencies”) is heeltemal die teenoorgestelde van “Central bank digital currency (CBDC)” wat juis deur die NWO begin word om bv Bitcoin se bevrydende effek te beveg.........dink gerus daaroor......

‘n Veilige “crypto wallet” in SA is Luno, kyk gerus daarna en oorweeg om ‘n rekening oop te maak. Dit is volgens my vinnig en veilig.

https://www.luno.com/invite/NZ76D
....en moenie die groep verlaat daaroor nie, kennis is mag, onthou dit.
"Schoeman voel die polisie het Botha en die familie in die steek gelaat deurdat forensiese dienste eers 19 dae ná die voorval bewyse op die toneel gaan versamel het."

https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/man-ten-aanskoue-van-verloofde-vermoor/