Project Survivor South Africa - Willie Jordaan
1K subscribers
489 photos
520 videos
149 files
1.43K links
A project by the people of South Africa - 'n Projek deur die mense van Suid Afrika
Download Telegram
Ondersteun asb 👆🏻, sal dit baie waardeer indien u die blad van my sal "Like" of "Follow". Dankie en groete, Willie Jordaan
And still there are people who don't believe Trump looked out for us or that what happens in America does not affect our lives.

2017: Pres. Trump signed “Executive Order 13818 Blocking the Property of Persons Involved in Serious Human Rights Abuse or Corruption”.
https://www.whitehouse.gov/presidential-actions/executive-order-blocking-property-persons-involved-serious-human-rights-abuse-corruption/ (could be temporary blocked by Biden). Backup here: https://www.govinfo.gov/app/details/DCPD-201700923

2018: Genocide Watch, Dr. G Stanton: "ANC complicit in farm murders": https://www.ikonlondonmagazine.com/anti-white-genocide-and-communism-threaten-south-africa/

2018: Trump instructs Pompeo to investigate farm murders land expropriating: https://twitter.com/realdonaldtrump/status/1032454567152246785

2019: Trump signs Executive Order: Elie Wiesel Genocide and Atrocities Prevention Act of 2018 into law:
a. https://saffa.com/us-president-trump-signs-anti-genocide-act-into-law-and-now-committed-to-send-in-the-marines-as-a-matter-of-national-security-interest-anc-blf-and-eff-you-will-soon-be-very-sorry-for-openly-challe/
b. https://www.congress.gov/bill/115th-congress/senate-bill/1158
c. https://pulitzercenter.org/reporting/exclusive-inside-secret-world-us-commandos-africa

2019: Germany, the UK, and the USA have sent an ‘unprecedented’ warning letter to Ramaphosa: https://businesstech.co.za/news/government/296922/germany-the-uk-and-the-usa-have-sent-an-unprecedented-letter-to-ramaphosa-heres-what-it-said/

2019: Trump sends US officials to investigate land expropriation in South Africa: https://businesstech.co.za/news/government/305718/trump-sends-us-officials-to-investigate-land-expropriation-in-south-africa/

2019: European Parliaments receives official report on farm murders in SA: https://southafricatoday.net/south-africa-news/european-parliaments-stuart-agnews-report-on-farm-murders-sa/

2019: US Treasury Sanctions Members of a Significant Corruption Network in South Africa:
a. https://m.facebook.com/unitedlibertyalliance/posts/2468559859925615
b. https://home.treasury.gov/news/press-releases/sm789?fbclid=IwAR0ByWh8nFnQq6Qp92eytNFfRiDg_ojdVDynqwYpeORD87Xr5sYbghLzIuA#.XaFskPdG8kE.whatsapp

Today: South Africa's decision to leave ICC ruled 'invalid': https://www.bbc.com/news/world-africa-39050408
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
These people need to be JAILED for fraud, corruption and financial terrorism.......

Instead they are fined. They will simply pay the fine with YOUR money.....

All animals are equal……

Hierdie mense moet in die tronk beland vir bedrog, korrupsie, en finansiële terrorisme...

In plaas daarvan kry hulle boetes. Hulle sal eenvoudig die boete betaal met JOU geld...

Alle diere is gelyk...
Die Skandinawiërs het baie dapper teruggeveg toe die Britte hulle bestorm. Dit was uiteindelik 'n geveg tussen geweerkolwe en Britse bajonette. Die lelik was die bloedige geveg, die mooi was die Skandinawiërs se weiering om oor te gee. Hulle het tot die laaste man aanhou baklei.

Hierdie gebeure word in die boek, Kommando-Jare, deur 'n penkop en agterkleinseun van Andries Pretorius oorvertel. Die Skandinawiërs se brawe en eerbare gedrag het duidelik 'n impak op die sestienjarige seun, Izak Meyer, gemaak.

Methuen het uiteindelik besef dat hy nie deur die Boere se linies gaan breek nie en die opdrag word op die middag van 12 Desember gegee om te onttrek. Aan Britse kant sterf 288 soldate en aan Boerekant 71 man.

Weereens word die oorwinning nie deur die Boere opgevolg nie wat die Britte geleentheid bied om te hergroepeer en hulle voorrade aan te vul.

Die Slag van Magersfontein bly tot vandag toe nog een van die grootste Boere-oorwinnings uit ons geskiedenis. Hier het Koos de la Rey homself as militêre strateeg gevestig terwyl dit die Britte se moraal 'n goeie knou gegee het.

Magersfontein is 'n baie spesiale plek. Om bo-op die kop te staan en af te kyk na die oorblyfsels van die loopgrawe en dan in die verte te tuur vanwaar Methuen sy opdragte uitgedeel het, is 'n besonderse gevoel. Ja, Magersfontein was en is steeds, 'n baie unieke plek.

Leon Cornelius
https://www.netwerk24.com/netwerk24/nuus/aktueel/kyk-afrikaner-akkoord-van-94-kan-glo-die-onteiening-keer-20230822

KYK: Afrikaner Akkoord van ’94 kan glo dié onteiening keer
Alet van der Walt
’n Oos-Kaapse boer het ’n voorlegging ingedien waarin hy vra dat onteiening sonder vergoeding gestaak word totdat ’n dokument wat uit 1994 dateer, die Afrikaner Akkoord, deel van die proses vorm.
Koos Odendaal van Aliwal-Noord sê in die voorlegging onteiening sonder vergoeding is strydig met die akkoord wat in 1994 deur die ANC, die Vryheidsfront en NP onderteken is.
Die voorlegging steun op die Afrikaner Akkoord en is ook in 2018 by die parlement ingedien om teen die beoogde onteieningswetgewing beswaar te maak.
Luidens die voorlegging kan daar nie met die onteiening van grond voortgegaan word totdat al die onderstaande voorwaardes in die akkoord in ag geneem is nie. • Die Afrikaner Akkoord moet deel vorm van verdere prosesse voordat enige grond onteien word.
• Die proses van onteiening moet uitgestel word totdat daar ’n ooreenkoms tussen die onderskeie etniese groepe, soos verteenwoordig deur tradisionele leiers, politieke partye en individue is.
• Daar moet aandag aan ’n multikulturele onderhandelingsproses oor grond in Suid-Afrika gegee word.
• Die kwessies wat by Kodesa ter sprake was en die parlementêre prosesse wat in 1994 gevolg is, moet in ag geneem word.
Volgens die opstellers van die voorlegging behou hulle die reg voor om die hooggeregshof of die konstitusionele hof in Suid-Afrika, asook internasionale howe, oor die kwessie te nader.
Die Afrikaner Akkoord is volgens Louis Smuts van die Taboktrust aan die vooraand van die geskiedkundige eerste demokratiese verkiesing onderteken en erken Afrikaners se aanspraak op grond in Suid-Afrika asook die reg op selfbeskikking.
Die Taboktrust is in 1996 gestig en het hoofsaaklik daarop gefokus om Afrikaanse skole teen regeringsinmenging te beskerm, sê Smuts.
Hy sê in 2019 is die trust deur wyle genl. Constand Viljoen, destyds leier van die Vryheidsfront, genader om die afdwinging van die akkoord voort te sit.
“Die akkoord is op 23 April 1994 onderteken, net enkele dae voor die eerste verkiesing en word internasionaal erken,” sê hy.
Hy sê 30 jaar ná die aanbreek van die nuwe Suid-Afrika is daar baie mense wat nie weet dat Afrikaner-selfbeskikking en Afrikaners se historiese aanspraak op grond in 1994 erken is nie.
Die Afrikaner Akkoord was ’n geskiedkundig belangrike dokument wat onderteken is terwyl daar oorlogswolke op die horison was.
“Onthou, daar was Afrikaner-groepe wat reg was vir oorlog en die diplomate het ingegryp en Nelson Mandela het die ooreenkoms onderteken,” sê Smuts.
Volgens Smuts was die Switserse ambassadeur, asook diplomate van Amerika, Engeland, Ierland en Duitsland by die onderhandelingsproses betrokke. Hy sê die akkoord is op 23 April 1994, net vier dae voor die verkiesing, onderteken. Dit is in ’n bindende dokument vervat met verskeie bepalings en voorwaardes waarin toekomstige reëlings oor Afrikaners se reg op grond en selfbeskikking beskryf is.
Die dokument is volgens Smuts volwaardig deel van die onderhandelinge wat by Kodesa plaasgevind het. Die tussentydse Grondwet is destyds gewysig om Afrikaners se aansprake te erken, sê hy.
Art. 235 van die Grondwet erken volke in Suid-Afrika se reg op selfbeskikking en is danksy die akkoord deel van die Grondwet.
Smuts sê die voorwaarde wat gestel is vir die erkenning van die akkoord en vir die opneem daarvan in toekomstige wetgewing was dat Afrikaner-belange 300 000 stemme moes kry. Altesaam 600 000 Afrikaners het vir die Vryheidsfront gestem, wat die geldigheid van die Afrikaner Akkoord bevestig het.
Volgens Smuts is die akkoord ná die ’94-verkiesing gedeeltelik geïmplementeer, maar is dit deur die ANC as regerende party gekanselleer.

https://twitter.com/Gentlements/status/1399639578655461380?s=20
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Have you seen the movie produced by Mel Gibson called "Sound of Freedom"?

Watch this.....

If you Google "Sound of Freedom" you will see that the Paedophilic media (and others) desperately tries/tried to label the movie as a "Right wing conspiracy theory"

Decide for yourself.....
Slag van Centurion. Bende moet bedank.

Julle, synde Bestuur, is geweeg en te lig bevind! Wanneer jy nie jou werk doen nie moet jy uit (net jammer dit het ons 30 jaar geneem om tot hierdie besluit te kom).

https://chng.it/GBSDtPFRfz via @ChangeorgSA
1. Daar was 'n ooreenkoms bereik met die ANC vir ons eie Volkstaat;
2. Ons is uitverkoop deur die Vryheidsfront en hul leiers: Constant Viljoen, Pieter Mulder, Careltjie Boshoff en ander;
3. Tydens die ontbinding van die Afrikaner Volksfront het die meer gematigde Volkstaters die Afrikaner Volksfront verlaat om vervolgens die Vryheidsfront te stig. Die belangrikste stigters van die Vryheidsfront was: Constand Viljoen, Pieter Mulder en Careltjie Boshoff. Carel Boshoff was ook die leier van die Afrikaner-dorp Orania;
4. Ons Volkstaat is verruil vir 'n klein Broederbond-dorpie met die naam Orania in die Noord-Kaap;
5. Dit is waarom die Afrikaner Akkoord vir bykans 30 jaar vir jou en my weggesteek was;
6. Dit is ook die rede waarom die Vryheidsfront+ vir bykans 30 jaar NIKS verder daaraan gedoen het nie. Ons was uitverkoop en verraai.......
7. Die leierskap van die VF+ (PIETER GROENEWALD, CORNÉ MULDER, ANTON ALBERTS, WYNAND BOSHOFF, WOUTER WESSELS, WERNER WEBER, JACO MULDER) moet bedank, en hulle "pakslae" vat soos "manne". Die res sal "gesif" word deur die nuwe bestuur; Ons stel daarom voor dat die ander leiers in die Vryheidsfront+ (wie saamstem met die plasing) NOU opstaan en hulself laat hoor oor die onreg wat ons aangedoen is/was;
8. Sou julle nie bedank nie, en ons as kiesers julle nie uit geboelie kry nie, SAL ONS NIE VIR JULLE STEM NIE! Julle is geweeg en te lig in die gat gevind!
Vir 'n liberalistiese "opsomming" van waaroor die Afrikaner Akkoord gegaan het, asook gebeure en wie betrokke was, gaan lees gerus hier: https://af.wikipedia.org/.../Akkoord_oor_Afrikaner...
Kyk hier en hoor self hoe ons belieg en bedrieg is: https://youtu.be/TjRH_htgDEs?si=WKqs6iaFXp4JK_sC
Afskrif van die Akkoord aangeheg hierby.