Project Survivor South Africa - Willie Jordaan
1K subscribers
489 photos
520 videos
149 files
1.43K links
A project by the people of South Africa - 'n Projek deur die mense van Suid Afrika
Download Telegram
https://www.facebook.com/WillieJordaanAtt/posts/pfbid02QdyERs6fPBxdUaDYLsR4ABK7Wi6tt1R9q63LtVSvYY4QKXRvZncqa88kkcey4Bwtl

Ons het op 28/11/2022 'n amptelike klag by die SAMRK (Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie) ingedien teen Dudu Zuma-Sambudla (dogter van oudpresident Jacob Zuma) vir haatspraak en aanhitsing om geweld en moord te pleeg.
Ons klagte handel oor Dudu Zuma-Sambudla se Twitter-plasings in antwoord op die nuus dat die konstitusionele hof op 21 November 2022 beveel het dat Janusz Waluś binne 10 dae op parool vrygelaat word.
Volgens ons is haar plasings duidelike haatspraak en aanhitsing om geweld en moord te pleeg.
Indien u dieselfde wil doen kan u die dokument hier aflaai en voltooi, stuur dit aan complaints@sahrc.org.za : https://www.sahrc.org.za/.../lodge-complaints/download-form
Stem jy saam dat haar plasings haatspraak en aanhitsing is om geweld en moord te pleeg?
I’m a proud unvaccinated South African Boer!