Project Survivor South Africa - Willie Jordaan
1K subscribers
489 photos
520 videos
149 files
1.43K links
A project by the people of South Africa - 'n Projek deur die mense van Suid Afrika
Download Telegram
"Rich Men North Of Richmond"

I've been sellin' my soul, workin' all day
Overtime hours for bullshit pay
So I can sit out here and waste my life away
Drag back home and drown my troubles away

It's a damn shame what the world's gotten to
For people like me and people like you
Wish I could just wake up and it not be true
But it is, oh, it is

Livin' in the new world
With an old soul
These rich men north of Richmond
Lord knows they all just wanna have total control
Wanna know what you think, wanna know what you do
And they don't think you know, but I know that you do
'Cause your dollar ain't shit and it's taxed to no end
'Cause of rich men north of Richmond

I wish politicians would look out for miners
And not just minors on an island somewhere
Lord, we got folks in the street, ain't got nothin' to eat
And the obese milkin' welfare

Well, God, if you're 5-foot-3 and you're 300 pounds
Taxes ought not to pay for your bags of fudge rounds
Young men are puttin' themselves six feet in the ground
'Cause all this damn country does is keep on kickin' them down

Lord, it's a damn shame what the world's gotten to
For people like me and people like you
Wish I could just wake up and it not be true
But it is, oh, it is

Livin' in the new world
With an old soul
These rich men north of Richmond
Lord knows they all just wanna have total control
Wanna know what you think, wanna know what you do
And they don't think you know, but I know that you do
'Cause your dollar ain't shit and it's taxed to no end
'Cause of rich men north of Richmond

I've been sellin' my soul, workin' all day
Overtime hours for bullshit pay

https://youtu.be/sqSA-SY5Hro?si=KBGHNfXot6vDJcKu
WE WILL NOT COMPLY

YOU CAN STICK YOUR VACCINE MANDATES UP YOUR ARSE

"To every COVID tyrant who wants to take away our Freedom, hear these words—WE WILL NOT COMPLY!!!" - TRUMP
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Vaccine "Missed" Information

"The only people who fell victim to vaccine misinformation were the people who took the vaccine."

✤ Website: freedomalliancesa.org
➥ Join: @WeAreFASA
✤ Freedom Alliance SA Chat Group
✤ Freedom Alliance South Africa WhatsApp Group
✤ Please read FASA's DISCLAIMER HERE
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Hier kom dit.....September 2023‼️😡

Waarskuwing: "Respect our Existence or Expect Resistance"!!‼️
Regter Keightley se partydige optrede tydens die appèlsaak teen "Kill the Boer", asook haar vorige uitlatings oor @afriforum laat ’n redelike vermoede dat sy bevooroordeeld is. Dit plaas opnuut die soeklig op die gevaar wat die huidige politieke samestelling van die Regterlike Dienskommissie vir die geloofwaardigheid van die regbank inhou. Keightley, wat tans as appèlregter waarneem, sal, sou sy permanent aangestel wou word, voor die Regterlike Diens¬kommissie – ’n liggaam waarvan Julius Malema ’n lid is – moet verskyn. Malema sal dus ’n aandeel hê in die aanstelling van ’n regter wat moet beslis in sake waarin hy (en ander politici) ’n party is.
https://twitter.com/kalliekriel/status/1700757061653463101?t=kMV3x0fScZFrpRA_R-9tgg&s=08
Vriende,

Vandag kook my Afrikanerbloed omdat Prins Buthelezi se gedenkdiens by die Voortrekkermonument in Pretoria gehou is. Wie besluit oor sulke uiters sensitiewe sake namens die Afrikanervolk?

Die opofferings wat die Voortrekkers gemaak het om Afrikaners se voortbestaan te waarborg sluit onder andere in gruwelike moorde wat die Zoeloe-koning, Dingane, en sy volgelinge op Piet Retief en sy makkers by Umgungundlovu in Natal gepleeg het. Dit was nadat Dingane, met die Britse sendeling Owen as getuie, ‘n Traktaat onderteken het waarin grondgebied in Natal aan die Voortrekkers afgestaan is - in ruil vir beeste wat die Voortrekkers op versoek van Dingane by 'n ander swart stam gaan herower het en dit toe teruggeneem het na Umgungundlovu.

Retief en sy makkers se lyke is op Moordkoppie agtergelaat waar die aasvoëls hulle opgevreet het. Kort daarna het Dingane se impi’s op weerlose Afrikanervroue, -kinders en oumense by Blaauwkrans, Moordspruit en Wenen toegesak waar vroue se borste afgesny en babas teen wawiele doodgeslaan is. Dit was die aanleiding tot die Slag van Bloedrivier toe ons God van die Bybel in ‘n wonderwerk vir nagenoeg 450 Voortrekkers die oorhand gegee het oor nagenoeg 15 000 Zoeloes.

Die Voortrekkermonument is die simbool van ‘n Gelofte wat Afrikaners by Bloedrivier teenoor die lewende God van die Bybel gemaak het. Vir die Afrikanervolk is die Voortrekkermonument soos heilige grond waaruit ons nie eers ons eie leiers of helde begrawe nie. Dit is nie ‘n plek wat deur enige organisasie, soos AfriForum of die FAK, ooit misbruik mag word vir welke doeleindes ookal nie. Ook nie vir Buthelezi se herdenkingsdiens nie, selfs al het hy as Zoeloeleier meer as 170 jaar later verskoning gemaak vir die Zoeloes se moorde op die Voortrekkers.

Die Voortrekkermonument is waar ons rou oor die wrede dood en opofferings van ons eie voorgeslagte; nie oor die dood van 'n Zoeloeprins nie.

Kort voor die verkiesing van 27 April 1994 is Buthelezi deur n swart professor van Kenia oortuig om eerder met die ANC saam te werk as met genl. Viljoen se Vryheidsfront wat betref Suid-Afrika se toekoms. Na die verkiesing het Buthelezi ‘n ministerspos in die ANC-kabinet gekry. Die meerderheid Zoeloes stem lankal vir die ANC tydens verkiesings.

Die ANC-regering het Afrikaners en ons taal totaal gemarginaliseer, soveel so dat ons vandag geen politieke seggenskap het nie - ook nie oor ons eie mense nie.

Intussen word daar sedert 1994 gemiddeld meer as 20 000 mense per jaar in Suid-Afrika vermoor, terwyl die ANC-regering die ras van die slagoffers en die daders verswyg. Tienduisende witmense is sedert 1994 deur swartmense in SA (ook in KZN) vermoor. KZN is die provinsie wat deur Zoeloes bestuur word.

Die wreedaardige wyse waarop swartmense in Suid-Afrika witmense, spesifiek Afrikaners, martel en vermoor skree ten hemele. Die klein getal plaasboere wat in Suid-Afrika vermoor word is maar 'n vulletjie teen die tienduisende Afrikaners wat sedert 1994 deur swartmense vermoor is.

Meer as 80% van die Zoeloes glo steeds in swart magiese kragte en in die aanbidding van voorvadergeeste. Dit geld ook vir baie Zoeloes en ander swartmense wat deel is van sinkretistiese kerke met ‘n Christelike karakter. Die meerderheid Afrikaners, daarenteen, glo in n lewende God van die Bybel. Dit is dieselfde God wat ons by die Voortrekkermonument vereer n.a.v. die Gelofte by Bloedrivier.

Oorkant die Voortrekkermonument staan die Vryheidsmonument wat die ANC na 1994 opgerig het en waar swartes se bevryding van apartheid vereer word, dikwels in die teenwoordigheid van swart toordokters. Buthelezi was 'n uitgesproke anti-apartheidstryder. Sy herdenkingsdiens sal veel eerder gepas wees by die ANC se Vryheidsmonument en nie op Afrikaners se heilige grond van die Voortrekkermonument nie.

Afrikaners steek sedert 1994 ‘n hand van versoening uit aan die swart meerderheid van Suid-Afrika, maar wat kry ons daarvoor terug? Al hoe meer swartmense stem vir Julius Malema se EFF wat openlik sing Dubula iBhunu.
iBhunu word in Afrikaans vertaal met die woord Afrikaner of Boer (met ‘n hoofletter) - gaan lees dit maar self.

Dit raak al hoe meer duidelik dat die ondemokratiese en nepotistiese Solidariteit Beweging wat alle Afrikanerbelange probeer koloniseer, niks anders is as ‘n voortsetting van die FW de Klerk-era se kapitulasie teenoor `n swart meerderheidsregering nie. Dit geld ook vir al hul tentakels soos AfriForum, die FAK, ens.

Solidariteit se self-help ideologie staan bekend daarvoor dat dit die laagste vlak van selfbeskikking is waarop ‘n volk aanspraak het. Ten spyte van miljoene rande se donasies aan en investerings deur Solidariteit Beweging, insluitend duur hofsake, het Afrikaners se posisie in Suid-Afrika sedert 1994 dramaties versleg. Solidariteit Beweging behandel slegs die simptome van die haglike omstandighede waarin Afrikaners hulleself bevind. Dit bied geen oplossing vir ons volk se voortbestaan nie.

Ons moet mooi gaan nadink oor watter redes daar bestaan vir ‘n burgerlike organisasie soos AfriForum. Dit is duidelik dat hulle teer op Afrikaners se lyding in ‘n vyandiggesinde staat waar Afrikaners minder as 6% van die bevolking uitmaak. Hulle slaan munt uit Afrikaners se lyding.

Het dit nie tyd geword om na werkbare alternatiewe te gaan kyk soos territoriale selfbeskikking nie? Dan kan Afrikaners ten minste in ‘n spesifieke gebied binne Suid-Afrika beheer uitoefen oor hul eie mense. Dit sal opofferings meebring, maar dit is haalbaar en dit bied die enigste volhoubare oplossing vir ons volk se voortbestaan.

Defund Solidarity Movement

Boikot Solidariteit Beweging.

Cor Ehlers
Very well written :
*CAN SOUTH AFRICA SURVIVE THE MUFATHIYA CULTURE GIVEN THE FOLLOWING?*
The folks who are getting free stuff, don't like the folks who are paying for the free stuff, because the folks who are paying for the free stuff can no longer afford to pay for both the free stuff and their own stuff.

The folks who are paying for the free stuff want the free stuff to stop, and the folks who are getting the free stuff want even more free stuff on top of the free stuff they are already getting!

Now... The people who are forcing the people to pay for the free stuff have told the people who are RECEIVING the free stuff, that the people who are PAYING for the free stuff, are being mean, prejudiced, and racist.

So... The people who are GETTING the free stuff have been convinced (by the people who are forcing some people to pay for their free stuff), that they need to hate the people who are paying for the free stuff and giving them the free stuff in the first place.

We have let the (free stuff giving), go on for so long that there are now MORE people getting free stuff than paying for their stuff.

Now understand this: all great democracies have committed financial suicide somewhere between 200 and 250 years after being founded. The reason? The voters figured out that they could vote themselves money from the treasury by electing people who promised to give them money from the treasury in exchange for electing them.

Thomas Jefferson said it best: *“Democracy will cease to exist when you take away from those who are willing to work and give to those who would not”.*

The number of people now getting free stuff outnumbers the number of people paying for the free stuff in South Africa. We have one chance to change that at the next election.... will we?

A Nation of Sheep Breeds a Government of Wolves!

I'M 100% for PASSING THIS ON!!!

Let's take a stand!!!
★ANC: Gone!
★Schooling: A decent 50 - 60% pass rate not a manufactured one!
★Culture: Western Standards not 40 wives cared for by the tax payers!
★Corruption Free; No one with a criminal record has a position in Government!

*We the people are coming…*

Only 86% will send this on; it should be 100%. What will you do?

*"The problem with socialism is that eventually you run out of other people's money."*
-- Margaret Thatcher