Die Vaderland- Stigting is ‘n organisasie wat gestig is met die hoofdoel om Boere – Afrikanerbelange te bevorder, wat betref die ekonomiese, kulturele en sosiale regte, aansprake en behoeftes van die Boere- Afrikaner.
https://www.facebook.com/profile.php?id=61561302184707

Facebook
Log in or sign up to view
See posts, photos and more on Facebook.
Die woorde kom uit die Tvl volkslied.
Die kleure uit die Vierkleur.
Die vrou is lady justice.
Die kleure uit die Vierkleur.
Die vrou is lady justice.
VID-20240627-WA0023.mp4
3 MB
Video from Willie Jordaan Prok
Hou die volgende blad dop deur te "follow" of te "like", GROOT NUUS binnekort:
https://www.facebook.com/profile.php?id=61561302184707
Groete, Willie Jordaan
https://www.facebook.com/profile.php?id=61561302184707
Groete, Willie Jordaan
Facebook
Log in or sign up to view
See posts, photos and more on Facebook.
Kry n Vierkleur en wapper hom trots soos @liamMay
DOEN DIT!
https://youtu.be/0p-RGmlBOHw?si=TQ8TwOlmNjj6NcC2

YouTube
Skidmarks NEWS 237: Vierkleur byt alweer in die stof. Die keer by INNIBOS.
Vierkleur byt alweer in die stof. Die keer by INNIBOS. Eers was dit Steve oor die STEM en nou word die Vierkleur verbied. Laat my mos wonder oor INNIBOS. Duidelik hou hulle nie van die Boer nie.
PLEASE SUPPORT THE CHANNEL:
If you have a South African bank…
PLEASE SUPPORT THE CHANNEL:
If you have a South African bank…
https://www.facebook.com/share/p/8rS62Ws8sDFjXqHz/?mibextid=WC7FNe
Help Die Vaderland Stigting om ANDILE MNGXITAMA uit die parlement te kry.
Vul die volgende vorm in: https://forms.gle/qfVmnCnkHeXrxG6D9
Gedurende November/Desember 2022 het prokureur Willie Jordaan klagtes ingedien by die MRK (Suid-Afrikaanse Menseregte Kommissie) teen ANDILE MNGXITAMA , DUDUZILE ZUMA en DOUGLAS NGOBENI. Aangaande haatspraak deur hulle gepleeg.
Nieteenstaande die feit dat die MRK die klagtes ontvang het, het hy GEEN terugvoer van hulle ontvang nie.
Die Vaderland Stigting gaan optree om die MRK te dwing om hierdie klagtes te ondersoek, en indien nodig sal ‘n hofaansoek geloods word in die Hoogeregshof, ten einde die MRK te verplig om terugvoer oor die klagtes te gee en dit te oorweeg.
Die Vaderland Stigting sal alles in hulle vermoe doen om hierdie tipe van optrede te stop en aan te spreek.Mnr Francois van der Merwe en Tewie Wessels van die Vaderland Stigting is van mening dat dit uiters onaanvaarbaar is dat sulke ernstige klagtes eenvoudig geignoreer word.
Die Vaderland Stigting word deur Adv Roelof du Plessis SC asook prokureur Willie Jordaan verteenwoordig met betrekking tot hierdie aangeleenthede.
Die Vaderland Stigting Direksie

Volg ook gerus die Die Vaderland Stigting

Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Die waarheid oor Rusland.....
VID-20240708-WA0017.mp4
9.7 MB
Ja, dit lyk amper so erg soos Pretoria, Johannesburg of enige middestad in Suid-Afrika! Net weereens 'n bewys hoe akkuraat oom Siener se visioene is toe hy gesê het dat elke Westerse land wat hul rug op ons Boerevolk gedraai het, dienooreenkomstig gestraf sal word.
Autozone’s performance did not meet expectations amid the poor performance of the South African economy, which was exacerbated by the Covid-19 pandemic, civil unrest and a period of stagflation.
https://businesstech.co.za/news/business/781309/another-major-company-in-south-africa-enters-business-rescue/?fbclid=IwZXh0bgNhZW0CMTEAAR2RdAAXMLNQtHP6_QBeXlOHIUutGB-fPhsZ7gyPcazLVQzXgiFXv-TVaew_aem_WylUAUS0D5rBexEV02IYlw

businesstech.co.za
Another major company in South Africa enters business rescue
A major automotive parts retailer and wholesaler in South Africa has entered business rescue, joining a growing list of distressed businesses in the country.
VID-20240709-WA0023.mp4
6.4 MB
Video from Willie Jordaan Prok
Boeresport, boeretroos, boerekos, boerehaat, boereperd of boerperd,ens. Daar word verwys na die Boereoorloë. Beskou jy jouself as lid van die Boervolk of is jy 'n Afrikaner?
Anonymous Poll
92%
Ek is 100% Boer
8%
Ek is 'n Afrikaner