This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
🔥HUGE - President Trump has promised to never allow the creation of Central Bank Digital Currency to protect people from government tyranny.
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Tommy Robinson, modern day Hero!!!
https://vm.tiktok.com/ZMhG9mbdT/
Download TikTok to enjoy more posts. This post is shared via TikTok: https://vm.tiktok.com/ZMhG9hRtc/
Download TikTok to enjoy more posts. This post is shared via TikTok: https://vm.tiktok.com/ZMhG9hRtc/
TikTok
TikTok · Crypto_Now
13K likes, 580 comments. “#dailyupdates #foryoupage #crypto #cryptok #dailycryptonews #breakingnews #dyor #cryptocurrencies #fypシ゚viral #fy #stablecoins #cryptoexchange #blockchain #digitalcurrencies #breakingnews #xrp #xrpcommunity #bradgarlinghouse #foxbusiness…
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Die GROOT Ontbyt
Covid-inentings: Navorsing, effektiwiteit en newe-effekte | Dr. Charné Copeland Gerber
Hierdie onderhoud sal tydens die regstreekse uitgawe van Die GROOT Ontbyt, op Woensdagoggend 4 Desember 2024, uitgesaai word.
Kyk en deel
https://youtu.be/R6-Pn9oLPBU?si=6Tz5N2zlOhsZwhzH

Jy is 'n politikus en het kennis van bedrog, diefstal of korrupsie binne jou politieke party. Wat sal jy doen? (Hierdie is 'n anonieme meningspeiling)
Anonymous Poll
95%
Die fluitjie blaas: Kies om die waarheid aan die lig te bring en die onregverdighede aan te spreek
5%
Ander pad kyk: Besluit om nie in te meng nie, met die doel om jou eie inkomste en posisie te beskerm
Onomkoopbaar en standvastig, hul gees is rein,
Getrou aan God, aan Volk, aan Vaderland se sein.
‘n Verlies vir ons, so groot en diep,
Hul harte klop reg, in waarheid en in geloof...
Ander sal volg, in hul voetspore gaan,
Die voorbeeld van lojaliteit, 'n lig in ons bestaan.
https://www.facebook.com/share/1AuYQaZwn2/

Facebook
Log in or sign up to view
See posts, photos and more on Facebook.
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Beloftes...Beloftes...Beloftes: Wie kan ons Vertrou?
Mulder en Kie is geweeg, te lig gevind,
Hulle beloftes is leeg, die waarheid is blind.
Met die ANC se hand, speel hulle 'n spel,
Die VF+ se manifes, ons wil nie meer tel.
Manteldraaiers om ons, uit met die vuil,
Wie kan ons vertrou in hierdie politieke kuil?
Tyd om op te staan, ons stem moet weer tel,
Kiesers, kom saam – laat ons die waarheid vertel!
Hoe kan ons die VF Plus nog vertrou?
https://maroelamedia.co.za/debat/diskoers/hoe-kan-ons-die-vf-plus-nog-vertrou/?fbclid=IwY2xjawG-jRlleHRuA2FlbQIxMQABHVuofINpXiL5RZFst78W_WH8N-n2Lwt-aeiIFQq_tOpY6QZTiykHy-HBlw_aem_ZsCXxF9vHelYTlUaH0FpRw

Eienaar van Hanscombes Holiday resort in Orkney word hier aangerand! Hulle het hom met 'n mes gesteek.