Op 24 September 1993 verskyn ‘n berig in die Amerikaanse Christian Science Monitor wat stel dat genl. Viljoen geheime samesprekings met die ANC voer en dat in dié onderhandelings ooreengekom is dat die Afrikaner Volksfront aan die April 1994-verkiesing sou deelneem en dit daarom nie sou ontwrig nie! Dit terwyl aan die ondersteuners van die Volksfront deur hierdie leiers voorgehou is dat hulle De Klerk sou stuit!
AVF wil deelneem aan 1994-verkiesing
Op 18 November 1993 vind verdere geheime onderhandelinge met die ANC plaas by Farm-Inn buite Pretoria. Die CDP het hierdie kuiertjie op koste van IDASA gereël. Hiertydens hou Viljoen ‘n geskrewe toespraak namens die AVF waarin namens die Volksfront verklaar word:
“On the part of the AVF we undertake to encourage the parties to participate in the process leading up to the Universal Election and in the Election itself with a view of actively promoting the succesful transition to a system of democratic rule in the whole of South-Africa, as well as in all measures to be undertaken to ensure greater stability and peace in all communities, in the reconstruction of the economy and in the establishment of the rule of law and the protection of universal human rights for all citizens” (Eie beklemtoning).
Volksfront-lede onbewus van beloftes aan ANC
Intussen berei strukture en onderafdelings van die AVF soos die Boere Krisis-aksie (BKA) voor vir gewelddadige opstand, min wetende dat hulle leiers reeds glasies klink met die vyand oor die voleindiging van hul verraad teen hul eie volksgenote.
KP-leiding heul nou ook met ANC
Op 3 Desember 1993 lei Ferdie Hartzenberg ‘n afvaardiging saam met die ondervoorsitter van die KP, dr. Willie Snyman in ‘n geheime beraadslaging met die ANC se Nelson Mandela en Thabo Mbeki. Die KP-mondstuk, Patriot, berig self in ‘n misleidende artikel daaroor in die uitgawe van 10 Desember 1993. Maar die amptelike KP-standpunt in 1991 was nog dat deelname aan onderhandelinge met die ANC verraad is. Hoe gebeur dit dat die KP-standpunt in die kort bestek van 2 jaar ‘n 180-grade omkeer maak? As dit in 1991 verraad is, wat noem mens dit in 1993?
Memorandum van Ooreenstemming tussen AVF en ANC
Op 21 Desember 1993 bereik die Volksfront en die ANC ‘n “Memorandum of Agreement between the African National Congress and the Afrkaner Volksfront”.
Hierdie memorandum sou later die hoofdeel uitmaak van die “Afrikaner Akkoord” wat enkele dae voor die 1994-verkiesing onderteken is, en wel as die Appendiks (Hoofstuk 3 en verder) tot die “Afrikaner Akkoord”. Let wel, dit is dus hierdie ooreenkoms, soos gesluit deur die geheime geknoei tussen die leiers van die Volksfront en die ANC, wat uiteindelik die hoofdeel van die Afrikaner-Akkoord uitmaak.
Die aanhef van die memorandum lees as volg:
The delegations of the African National Congress and the Afrikaner Volksfront have met on numerous occasions to discuss matters arising from the political transition in South Africa.
Dit lys dan ‘n reeks sake waaroor tussen hulle ooreengekom is:
Onder punt 1.2: “...a suitable political solution can be found throuh a process of negotiations ... This is a crucial commitment which will help in adressing the entrenched mistrust and antagonism which exists between supporters of the Afrikaner Volksfront and the African National Congress”
1.4: “Though the two parties do not share a common position on the proposed schedule for the transitional process they have agreed that a strategic agreement, adressing matters of mutual concern, ought tot be entered into. This will facilitate the implementation of the transitional process and the conduct of the elections on 27 April 1994” (My nadruk)
2.1: “South Africa should be the home to all its inhabitants who share a common future, based on peaceful co-existence, economic interdependance and constitutional governance.”

2.4: “They agree that the aspirations of many Afrikaners to govern themselves in their own territory should be adressed. Accordingly they agreed that a joint working group be established for this purpouse, beearing in mind the call made by Dr Mandela, Dr Hartzenberg and General Viljoen for a solution which entrenches reconciliation, prevents conflict, and facilitates cooperation among all people.” (Eie nadruk)
2.6: “The AVF, having accepted the ANC’s good faith, has undertaken to actively discourage any action calculated to destabilise the tranitional process. The culmination of ths strategic agreement into a final settlement before end January 1994 will enable the AVF and its affiliates to consider participation in the transitional stuctures and process, as well as in the elections as scheduled to be held on 27 April 1994.” (Eie beklemtoning)
Hoofstuk 4 handel oor die Volkstaat wat gestig sou word. Onder die hofie “Citizenship” lees die memorandum: “Any form of derived citizenship intended for persons residing in a possible Volkstaat will not be racially based and shall be compatible with internationally accepted norms.” (Eie klem)
Hoofstuk 5, Punt 5: “Self-determination will serve the purpose of building the state and not cause the dislocation of the state. It should facilitate peace and not conflict .”
Afgewaterde Volkstaatjie
Geen ondersteuner van die Volksfront sou tevrede wees met dié tipe van selfbeskikking nie! As hulle geweet het watter tipe Volkstaat hul leiers besig was om vir hulle te “onderhandel” sou hulle hierdie leiers summier verwerp het. Daar is geen twyfel dat hierdie geheime onderhandelings die laagste vorm van verraad is nie. Sonder die samewerking van die verraaier-leiers van die Volksfront en KP sou die oordrag van mag na die kommunistiese ANC nie kon plaasvind nie. Die Volksfront (kamtig gestig in opposisie teen die Nasionale Party) was deur die bestuur van die leiers van dié organisasie – ironies genoeg – die belangrikste skakel in die oordrag van mag deur die Nasionale Party. Die leiding van die AVF was dus niks minder nie as ‘n verlengstuk van die NP-regering.
AVF-leiers belieg BKA
Ten spyte van hierdie Memorandum van Ooreenkoms wat reeds teen die einde van Desember bereik is, spreek Constand Viljoen en Ferdi Hartzenberg op 15 Januarie 1994 leiers van die Boerekrisisaksie (BKA) (die militêre arm van die AVF) naby Winburg bedrieglik toe. In sy toespraak sê genl. Viljoen drie maal “die tyd vir optrede is nou”. Maar skaars 3 weke voor hierdie vergadering het hy en Hartzenberg reeds met die ANC ooreengekom en hulleself verbind tot ‘n vreedsame oorgawe en selfs tot deelname aan die verkiesing!
Viljoen as verraaier uitgejou
Twee weke na hierdie vergadering, op 29 Januarie 1994 spreek Hartzenberg en Viljoen ‘n massa-volksvergadering toe op die Pretoria Skouterrein. En hierdie slag pleit genl. Viljoen by die aanwesiges dat hulle moet deelneem aan die verkiesing! Hy word uitgejou en toegesnou as verraaier. Om dinge te vererger berig Rapport van 6 Februarie 1994 dat dr. Hartzenberg mnr. Eugene TerreBlanche wat ook ‘n lid van die AVF was probeer oorreed het om aan die April-verkiesing deel te neem. TerreBlache het die voorstel met minagting en afsku verwerp.
Gaan die AVF nou skeur?
Die Volksfront-leiding was nou oënskynlik verdeeld – met Hartzenberg wat enduit die vaandeldraer vir nie-deelname aan die verkiesing was, en Viljoen wat hom nou vir deelname daaraan beywer het. Agter die skerms is egter reeds deur die hele AVF-leiding ondernemings aan die ANC gegee vir ‘n vreedsame oordrag van mag, en is selfs ook ‘n onderneming tot deelname aan die verkiesing gegee. (sien punte 2.4 en 2.6 onder die hofie: Memorandum van Ooreenkoms tussen die AFV en ANC). Hierdie skynheilige optrede sou deur die Volksfront-leiers voortgesit word ten einde aan die een kant te kan voldoen aan hulle belofte aan die ANC en andersyds sy ondersteuners te paai dat dit steeds die AVF se plan is om die oordrag van mag te stuit.

Nooit is Viljoen deur die leier van die Volksfront, Ferdie Hartzenberg gerepudieer nie – hy kon ook nie, Viljoen het bloot die nie-amptelike, dog ware beleid van die AVF-leiding verkondig.
Bophuthatswana – operasie tot ontmoediging
Met die onstabiele politieke situasie in Bophuthatswana in 1994 het hul leier, Lucas Mangope genl. Viljoen genader om militêre hulp aangesien sy land besig was om onregeerbaar te raak vanweë stakings waaraan die Bop-polisie ook deelgeneem het. Viljoen reël toe met die Boerekrisisaksie (BKA) om ‘n mag van sowat 4500 man daar te ontplooi ten einde orde te herstel. Dit val natuurlik vreemd op dat Mangope nie die Suid-Afrikaanse Weermag genader het om hulp nie. Maar hierdeur is die ideale geleentheid geskep waardeur die Volksfront se wil tot militêre weerstand lamgelê sou word. Die manne word opgeroep om sonder wapens Bophuthatswana binne te val met die belofte dat wapens daar aan hulle voorsien sal word. Bid jou dit aan! Daar het natuurlik dadels van gekom. In die eerlose onttrekking wat hierop gevolg het is drie manne van die AWB koelbloedig doodgeskiet ten aanskoue van die hele wêreld nadat ‘n hele span verslaggewers “toevallig” (strategies) op daardie spesifieke plek ontplooi is sodat beeldmateriaal van dié grusame moorde die wêreld ingestuur kon word. Die drie gewonde, ontwapende manne word elk met twee skote deur ‘n Bophuthatswana polisieman uit sy R4 doodgeskiet.
REGSE VERRAAD (Deel 4)
Verlamming deur verraad
Die boodskap wat die Volksfront-leiers aan die Afrikaner wou deurbring is hard en duidelik oorgedra: waag militêre weerstand en hierdie sal julle uiteinde wees! Dit is die beste verwoord deur regter Kriegler, wat ook die voorsitter van die verkiesingskommissie van die ’94-verkiesing was met die woorde: “Three of them were shot like dogs in the glaring publicity of television lights and cameras. That had en enormous effect on the right-wing willingness to resist the elections further by means of violence and terrorism”.
Vryheidsfront die uitweg
Nou is die weg geopen om ‘n ander uitweg te soek – Viljoen sou ‘n politieke party stig (die Vryheidsfront) en dan aan die verkiesing gaan deelneem. Nodeloos om te sê was die ondersteuners van die Volksfront verslae en verlam nadat hul leiers hulle in die steek gelaat het. Die “generaal” – die militêre leier van die Boerekrisisaksie. Daar is breedvoerige militêre planne uitgewerk, hulle was slaggereed om dit in werking te stel, maar skielik is hulle leierloos. Hulle leier het besluit om dít te gaan doen waarvoor hy hulle tot nou toe opgeroep het om met wapengeweld te beveg. Hulle was gereed om die verkiesing van 1994 geheel en al te ontwrig. Maar die angel is effektief deur hierdie verraad uit die regse weerstand gehaal.
Patriot noem generaals verraaiers
Die teleurstelling het wyd geloop. Ons hele land en die toekoms van ons kinders is deur hierdie daad van verraad vernietig. Die Patriot, mondstuk van die KP se voorbladberig van die 18 Maart 1994-uitgawe berig onder die opskrif: VOLK VERWERP GENERAALS as volg:
“Die Afrikaner-Boerevolk het nou net mooi genoeg gehad van politieke verraad deur mense met wit velle en nadat Generaal Constand Viljoen lynreg teenoor talle beloftes deur hom van nie-deelname aan die gewraakte verkiesing van 27 April, wat die volk slawe sal maak in ‘n Kommunistiese Satansryk, nogtans voorwaardelik op eie houtjie vir die verkiesing gaan registreer het, eis ‘n woedende Afrikaner-Boerevolk die onmiddellike daarstelling van ‘n onafhanklike Volksrepubliek.”
Ferdie deel van verraad
Min wetende dat hul eie leier, dr. Ferdie Hartzenberg en talle van die koukuslede van die KP soos Corné en Pieter Mulder, Tom Langley, Koos Reyneke, Piet Gous, Dries Bruwer en helaas ook die ondervoorsitter, dr. Willie Snyman ten diepste deel uitgemaak het van die verraad, moes ons volk die pad verder stap. Bogenoemde uitgawe van Patriot wat genl. Viljoen uitbeeld met ‘n NP-embleem op sy voorkop, word toe deur dr. Hartzenberg persoonlik herroep en verban.

Hy was duidelik besig om Viljoen se eer te probeer red omdat hyself net so diep by hierdie verraad betrokke was.
Nuwe verraad 30 jaar later
Die hartseer ironie is dat vandag, ‘n goeie 30 jaar ná hierdie gebeure waar ons volk deur wolwe in skaapsklere uitverkoop is, daar opnuut pogings tot misleiding van die konserwatiewe Afrikaner van stapel gestuur word. En, glo dit of nie, nog met aanwending van hierdie selfde verraadsdokument, die Afrikaner Akkoord! Die rede waarom ‘n nuwe misleidende aksie noodsaaklik word, is die herontwaking van Afrikaner-nasionalisme onder ons volksgenote – dikwels juis onder die jonger geslag. Hulle verstaan nie waarom ons vreemdelinge en bywoners in ons eie land moet wees nie. Hulle verdien dat die volle waarheid oor die verraad van 1994 aan hulle beskikbaar gestel word – juis ook om te voorkom dat hulle nie opnuut mislei word met beloftes van “Selfbeskikking” wat deur die “Afrikaner Akkoord” (nogal) vir hulle beding sal word nie
Mnr. Jaap Marais het homself oor hierdie verraad as volg uitgelaat:
Ons is nie verower omdat ons versleg het nie, maar omdat daar verkeerde leiding was en samewerking met mense wat nie die beste belang van die Afrikanervolk op hulle hart gehad het nie. Daarom het die Afrikaner bloedloos en eerloos oorgegee aan ‘n terroristebende. Deur die IDASA-komplot is hy bedrieg. Die Afrikaner is uitverkoop sodat dit vir hom onmoontlik was om hom daarteen te verset.
Maar hy het ook hierdie besielende woorde tot ons volk gespreek:
Die stryd dryf die Afrikanervolk weer deur die smeltkroes. In die hitte vind weer suiwering plaas. In die branding word die harde kern nog harder gebrand. In die pyn word die bande van liefde nog sterker gesmee. Boontoe en binnetoe; gebed en selfsuiwering. Geloof en verinniging. Dit is wat die Afrikanervolk weer in sy hart hernu.

Forwarded from HumanResistanceAlliance {UNSENCORED}
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
FLASHBACK - When Julian Assange interviewed Hezbollah leader Hassan Nasrallah
Old Channel (banned on Google play app): Join us 👉https://t.me/HumanResistanceAllianceHRA
New Channel: Join us 👉https://t.me/HumanResistanceResurrection

‘Wit mense hoort nie hiér,’ sê jeugliga | Maroela Media
https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/wit-mense-hoort-nie-hier-se-jeugliga/

Maroela Media
‘Wit mense hoort nie hiér,’ sê jeugliga
Lede van die ANC-jeugliga het glo slaags geraak met ʼn sakeman van Upington nadat hy ʼn foto probeer neem het van ʼn munisipale vragmotor wat ʼn swembad met water volmaak.
How many doctors returning from Gaza telling you that Israel is deliberately targeting children do you need to see before something shifts? #GazaGenocide
https://x.com/TLAVagabond/status/1826623747237052882

VID-20241010-WA0024.mp4
38 MB
Video from Willie Jordaan Prok
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Greatest crime of the 21st Century being committed right now.....
VID-20241024-WA0034.mp4
32.7 MB
Video from Willie Jordaan Prok
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Handwapens dra in die publiek.......
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Video from Willie Jordaan Prok
Forwarded from Hannes Pelser
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
JPMorgan CEO Claims World War III Has Begun — Warns of 'Evil Axis' at Work https://news.bitcoin.com/jpmorgan-ceo-claims-world-war-iii-has-begun-warns-of-evil-axis-at-work/
Bitcoin News
JPMorgan CEO Claims World War III Has Begun — Warns of 'Evil Axis' at Work – Economics Bitcoin News
JPMorgan CEO Jamie Dimon warns World War III may have begun, citing extraordinary, unprecedented risks from escalating conflicts and alliances threatening global stability.
Forwarded from North West Crypto - BE YOUR OWN BANK!
Bitcoin jumped nearly 8% to a record $75,345.00 in early trading on Wednesday, before falling back and was recently trading at around $73,700.00.
Trump was previously a crypto skeptic but changed his mind and embraced cryptocurrencies ahead of the election.
He pledged to make America “the crypto capital of the planet” and create a “strategic reserve” of bitcoin. His campaign accepted donations in cryptocurrency and he courted crypto fans at a bitcoin conference in July.
He also launched World Liberty Financial, a new venture with family members to trade cryptocurrencies.

VID-20241109-WA0021.mp4
24 MB
How the US is framing and destroying other countries...