Die Gr 10 Visuele Kuns leerders het kollagrafiese drukke geskep met ons affie-blommetuin as inspirasie.
Stephanie Goosen se uittreksel uit haar gedig was die vertrekpunt vir die projek. “Tel die kwas op en verf 'n blomseisoen”.
Stephanie Goosen se uittreksel uit haar gedig was die vertrekpunt vir die projek. “Tel die kwas op en verf 'n blomseisoen”.
Lees gerus die nuutste AWSUM koerant aanlyn. https://issuu.com/tiemedia/docs/awsum_march_edition_-_pretoria_centurion_2022
Issuu
AWSUM March Edition - Pretoria & Centurion 2022
Affieruiters het die afgelope naweek deelgeneem aan onder andere spring, dresseer, ‘performance riding’, ‘working riding’ en ‘western riding’. Die dogters het die afgelope drie jaar plekke in die Tshwane- en Gautengspanne behaal en uitstekend presteer. Sien aangehegte uitslae:
Ruitersport uitslae 'n kort opsomming.docx
14.2 KB
RUITERSPORT: 'n Kort opsomming van die TOP 5 Ruiters in twee kategorieë
Liewe Affie pa's, die skool nooi julle na die Manne Aand 21 April 2022. Hierdie is een van die gewildste geleenthede op die Affie skool kalender vir ouers. Bespreek jou tafel of jou plek gou!
AHMP Finale Eksamenrooster Mei Junie 2022.pdf
194.9 KB
Finale Eksamenrooster Mei Junie 2022
AFFIE LANDLOOP: Gedurende die vakansie sal ons drafsessies elke Dinsdag en Donderdag plaasvind te Tuks om 09:00. Almal ontmoet mekaar in die parkeerarea van die swembad. Ouers, u is baie welkom om saam te draf💙
Lynette.jpg
75.1 KB
In Memoriam Dit is met leedwese en diep hartseer dat ons berig dat me. Lynette Scholtz voormalige onderwyseres van AHMP, vanoggend oorlede is.
Sy sal onthou word as 'n uitstekende wiskunde onderwyseres wat diep spore, nie net by AHMP nie, maar in die onderwys gestap het. Haar toewyding en werketiek was navolgenswaardig.
Affies wat by haar in die klas was het die kuns bemeester, om in rekord tyd klas te wissel, stiptelikheid was vir haar ononderhandelbaar
Sy was streng maar het 'n sagte hart gehad. Sy het duisende ekstra myle in haar lewe gestap om kinders by te staan onder alle omstandighede.
Dankie liefste Lynette vir die mens en kollega wat jy was. Ons onthou jou liefdevolle hart en mooi sin vir humor. Jou lewe was sinvol en het impak gemaak op talle van ons. Jou heengaan laat 'n groot leemte in die Affie fam