AFFIE LANDLOOP: Ouers, Affie dogters en Affie personeel, u word herinner aan ons 'affie draffie' inisiatief wat more, Vrydag oggend, afskop by AHMP. Ons ontmoet mekaar elke Vrydag oggend om 05:45 te Vincent's. Die roete van 3km wat almal saamdraf is in en om die skool. Ons sien uit om almal elke Vrydag oggend te sien 💙
Die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) vereer jaarliks hul Top 10 eerstejaars, wat akademies presteer het, met beurse. Dié beurse betaal al die ontvangers se studiegeld totdat hulle graad vang! Twee Oud-Affies, die 2021-matrikulante – Junika Peasley en Emilia Janse van Rensburg – het die merkwaardige prestasie behaal dat hulle deel was van die Top 10-groep.
Wits se Vise-Kanselier, Prof Zeblon Vilakazi, het die Top 10 studente, asook die skool se onderwysers, vereer by ‘n spog ontbytfunksie.
Wits se Vise-Kanselier, Prof Zeblon Vilakazi, het die Top 10 studente, asook die skool se onderwysers, vereer by ‘n spog ontbytfunksie.
Olivia Lubbe Boogskiet.jpg
1.6 MB
Baie geluk aan Olivia Lubbe, wat vanaf 19 - 21 Maart 2022, by Thahazimbi aan die SA Nasionale Veldboogskietkompetisie deelgeneem het en as Nasionale Kampioen aangewys is.
Olivia het ook vir Nasionale kleure gekwalifiseer. Ons hoor eersdaags of sy in die Protea-span opgeneem gaan word om SA in die Suider Afrika Ope-toernooi te verteenwoordig, wat vanaf 29 April tot 2 Mei 2022, gehou gaan word. Geluk Olivia!

AFFIE ATLETIEK: Baie geluk aan die volgende atlete wat AGN verteenwoordig het in Potchefstroom tydens die ASA Nasionale Kampioenskappe:
Medalje wenners:
*GOUD*
Anje Nel
Hannah van Niekerk
Lize de Jager
Zante van der Merwe
Timeke Coetzee
*SILWER*
Cara Breytenback
Lize de Jager
Zante van der Merwe
*BRONS*
Mikyla Burgers
Res van die atlete wat deelgeneem het was:
Martelize Barnard
Arrette Burger
Lienke Butler
Mienke Davel
Elri Kruger
Mia le Roux
Chantal Makink
Mielet Marx
Helene Minnaar
Nicola Odendaal
Emma Strydom
Zaandre van Niekerk
Esian Delport
Zylia-Marie du Toit
Dante Ferreira
Mischa van Rooyen
Lana Hattingh
Kristy van der Merwe
Lerize Viljoen
Christelle van der Schyff
Dene Gerber
Baie geluk dogter, baie trots op elkeen💙💙

Leandry Smith.jpg
138.4 KB
Ruitersport:
Leandry Smith Gr 10, is die vakansie as die Streeks Dresseer Kampioenskapswenner O/16 aangewys vir Vlak 6 en Vlak 7 onderskeidelik.
Leandry Smith Gr 10, is die vakansie as die Streeks Dresseer Kampioenskapswenner O/16 aangewys vir Vlak 6 en Vlak 7 onderskeidelik.
Matrieks 2021 wat tans op Universiteit is en in Ingenieurswese studeer is welkom om aansoek te doen vir 'n beurs by die SAABGROUP. Aansoeke sluit 14 April 2022, 16:00 stuur jou aansoek aan recruitment@za.saabgroup.com.
Perdry 1.png
1.2 MB
Katelyn Maritz en Emma Olsen het hierdie naweek in gure weer en baie modder 'n 80km uithourit voltooi met goeie tye boonop!
Baie geluk julle - julle maak Affie Ruitersport trots!
Baie geluk julle - julle maak Affie Ruitersport trots!
IMG-20220119-WA0007.jpg
114 KB
Good day
Your school has been nominated as one of the best performing schools to participate in Teenage Genius South Africa which is a National (English) spelling bee competition amongst SA's best performing schools Grade 8-12 which focuses on improving children's vocabulary and cognitive skills.
Teenage Genius SA will be giving away R500,000 to the winning school and
R250,000 to the championship winner(student).
Teenage Genius SA will be planing to host the competition on TV and should your school be interested to join SA's best performing schools to parcitipate in the competition, kindly do send us an email as a confirmation to receive more details in order to participate.
You can contact us on any enquiry on 087 265 8097, should our lines be busy feel free to whatsapp text us on 072 117 7162 for further assistance.
https://teenagegeniussa.co.za/TGSA/

Die Tennismarathon van 29 April word uitgestel na die derde kwartaal.
Beste ouers, atlete en personeel
Die affie draffie sal die week plaasvind op Donderdag oggend agv die langnaweek!
Sien almal daar 💙
Die affie draffie sal die week plaasvind op Donderdag oggend agv die langnaweek!
Sien almal daar 💙
Affie Wildsfees 2022.pdf
415.9 KB
Uiteindelik... die geleentheid waarna ons almal uitsien! AFFIE WILDSFEES
Beste Ouers
Baie dankie vir ieder en elk van u se bydrae om die jaarlikse gholfdag ‘n sukses te maak. Die spelers het die dag terdeë geniet. Dankie aan al die ouers wat bygedra het met die skenking van veiling items.
Ons het groot waardering.
KLOKTYE WEEK: 19 - 22 April: 19 & 21 Apr 14:00, 20 Apr 13:45 & 22 Apr 13:11.
AHMP Braai.pdf
1.5 MB
Ons nooi alle ouers na die AHMP Braai saam met Paarl Gim
Kwaggas PV 2022.pdf
2 MB
Voortrekkers Hartbeespoort (Kwagga span) PV 2022: Affie slaag haar Presidentsverkenner toets, baie geluk Anke en die res van die PV's.
Die Kwagga span het lede in verskeie skole, op die foto aangeheg v.l.n.r. is Bianca Smith (Hoërskool Hartbeespoort), Etienne van Wyk (Hoërskool Wagpos), Anke Nell (Afriaanse Hoër Meisieskool Pretoria) en
Dihan de Jonge (Hoërskool Wagpos).

GR 8 EN 9-RAPPORTE
Neem kennis dat ons die gr 8- en 9-leerlinge wat Fans en Duits neem, se rapporte moes terugtrek as gevolg van ‘n berekeningsfout. Die dogters sal Dinsdag hul nuwe rapporte ontvang. Ons vra om verskoning vir die ongerief.

Messages in this channel will no longer be automatically deleted
Messages in this channel will be automatically deleted after 1 month