Netbal Nuus: Prestige Toernooi dag 2 is hier.
Vir die van u wat graag uitslae wil volg, gaan loer gerus na die App. - SportcentrAll. Registeer met epos adres, druk op skakel
https://sportcentrallapp.page.link/P6hA
Spanne speel pragtige netbal en Eerste span het ‘n uitstekende wegspring gehad gister.
Groete

AFFIE ATLETIEK: Kyk gerus môreaand na ons oud en huidige Affie atlete wat deelneem aan die grand prix. Hulle is:
Zeney van der Walt 400mhekkies
Charlize Eilerd 200m
Aynslee van Graan 3000m
Kyla van Graan 3000m
Anje Nel 400mhekkies
Hannah van Niekerk 400mhekkies
Zeney van der Walt 400mhekkies
Charlize Eilerd 200m
Aynslee van Graan 3000m
Kyla van Graan 3000m
Anje Nel 400mhekkies
Hannah van Niekerk 400mhekkies
WEEK PROGRAM: 5 - 8 April Skool sluit Di. - Do. om 14:00. Vry. 13:30.
KLEREWINKEL: Ouers moet asb ‘n afspraak om die klerewinkel te besoek
Marlien gaan uithelp by die finansiële kantoor tot verdere kennisgewing
Jammer vir die ongerief.
Marlien gaan uithelp by die finansiële kantoor tot verdere kennisgewing
Jammer vir die ongerief.
Yani van Heerden 3.jpg
74.7 KB
Yani van Heerden het die afgelope vakansie (27-31 Maart) die 0/16 Gauteng provinsiale span verteenwoordig in die nasionale Baseball kampioenskappe in Kaapstad.
Tydens die toernooi is sy dan ook opgeneem in die SA span wat in die toekoms geleentheid sal kry om teen ander lande te speel. Daar is selfs vooruitsigte om deel te neem aan die worldcup qualifier vir 2022.
Baie geluk Yani! Jy maak ons trots!

Isabella König (graad 11).jpg
89.9 KB
Isabella König (graad 11) het die afgelope vakansie aan die junior nasionale onderwater hokkie toernooi in Somerset-Wes deelgeneem.
Sy is lid van die Gauteng o/19 dames span en is ook die span se onderkaptein.
Haar span het die o/19 dames toernooi gewen en 'n goue medalje verower. Isabella is ook as speler van die wedstryd in die naelbyt finaal teen Boland A, aangewys.
Die Gauteng o/19 dames span het gedurende die toernooi, waartydens hulle 9 wedstryde gespeel het, 47 doele aangeteken, en slegs twee doele teen hulle afgestaan. Dit is ʼn uitsonderlike prestasie.

Lara Engelbrecht.jpg
1.3 MB
Affie Lara Engelbrecht Gr 10 speel vir Gauteng Noord – Onderwaterhokkie en sy is kaptein van die 0/19 span wat Gauteng Noord verteenwoordig!
Kyk gerus vanaand na ons atlete wat deelneem aan die grand prix in Potchefstroom:
Oud Affies
Zeney van der Walt 400Hekkies
Charlize Eilerd 100Hekkies
Marzaan Loots 100Hekkies
Angelique Strijdom 400m
Janie Janse van Rensburg 800m
Joané Gerber Verspring
Huidige Affies
Hannah van Niekerk 400Hekkies
Timeke Jade Coetzee Verspring
Oud Affies
Zeney van der Walt 400Hekkies
Charlize Eilerd 100Hekkies
Marzaan Loots 100Hekkies
Angelique Strijdom 400m
Janie Janse van Rensburg 800m
Joané Gerber Verspring
Huidige Affies
Hannah van Niekerk 400Hekkies
Timeke Jade Coetzee Verspring
Hermerk-uitslae van die 2021-eksamen is beskikbaar by die skool. Matrikulante wat verlede jaar die NSC-eksamen geskryf het, en na afloop van die uitslae aansoek gedoen het om hermerke, kan hierdie uitslae kom afhaal.
Liewe ouers/voogde: Die Covid-regulasies het wel verander, maar neem asseblief kennis dat besoekers tydens skoolure steeds slegs per vooraf afspraak op die skoolterrein toegelaat mag word.
KLOKTYE WEEK: 11 - 14 April Ma. 14:00, Di. 13:45, Wo. & Do. 13:11.
Tenniskampioen.jpg
201 KB
AFFIE TENNIS: Morgan Jordaan (Gr. 8) het gedurende die vakansie aan Tennis Suid-Afrika (TSA) se Growthpoint Super 8-toernooi (o. 16) in Bloemfontein deelgeneem en as wenner van die Super 8-toernooi weggestap.
Die Nasionale Tennistoernooi het gedurende die vakansie begin en Morgan het die SA o. 14-tenniskampioenskap, met ‘n telling van 6-3; 6-0 in die finaal, gewen. Sy is dus 2022 se SA o. 14-kampioen!
Morgan vorm nou deel van die SA-span wat Suid-Afrika vanaf 2 - 8 Mei in Harare, Zimbabwe, verteenwoordig. Sy gaan as lid van die o. 14-span aan die ITF/CAT Southern African Zonal Team Championships, deelneem.

paastyd.jpg
165.9 KB
Liewe Ouers,
Maak ‘n verskil hierdie Paastyd sonder dat dit U iets kos!
Swipe U MySchool kaart wanneer U inkopies doen by Woolworths, Builders, loot.co.za en Engen Quickshop, 1% van U aankope word aan ons skool terug betaal.
Nog nie ‘n kaart nie? Doen vandag aansoek by https://www.myschool.co.za/portal/register
Kies ons skool as U begunstigde
#MySchoolMyVillageMyPlanet

Liewe ouers/voogde
Hierdie plasing is om enige verwarring uit te skakel. Donderdag 28 & Vrydag 29 April 2022, is gewone skooldae.
Hierdie plasing is om enige verwarring uit te skakel. Donderdag 28 & Vrydag 29 April 2022, is gewone skooldae.
Gr.9-inligtingsaand en kenmekaar
Veilige parkering
Ouers kan vanaf 16:30 die hek in Jorrisen straat gebruik en agter die koshuis parkeer.
Verder kan u ook toegang tot die terrein by die swembad se hek in Bond straat kry, volg die aanwysings en parkeer by die Ooskerk.