Pretoria North Crime Channel
21 subscribers
3 photos
10 links
Download Telegram
Channel photo updated
Forwarded from Deleted Account
Doornpoort Crime Watch
Moet ons bekommerd wees?
Doornpoort Crime Watch
Nee ek dink nie so nie Claudette. Ons hou die situasie fyn dop en sal die nodige waarskuwings uitsit as ons dink dit is nodig.
Doornpoort Crime Watch
Plesier, maak asb seker jy is ook op @gautengcrime waar jy inligting behoort te kry van enige areas in Gauteng waar daar probleme is.
Doornpoort Crime Watch
Dankie ek is nog nie op daai groep nie
Doornpoort Crime Watch
Wat was die slag in Doornpoort? Dit het geklink soos n bom
Doornpoort Crime Watch
13 Aug Damian DE Kock vemis van ouer huis. Blou sweet pak baadjie en of blou of swart sweet pak broek gladde materiaal
Doornpoort Crime Watch
Jaco en Mariana Venter h/v Alpha & Vinko str se seuntjie Damian is vermis so - 20 min gelede. Kan ons asb hulp kry met soektog. Jaco: 27834145405
Mariana 27829906780
[Doornpoort Crime Watch](https://telegram.me/joinchat/Dq73u0GFfsWVRdylkG_6eg)
Photo from Georgeane Langeveld