DAAGLIKSE VIDEO GEBED
720 subscribers
874 photos
1.24K videos
515 files
1.33K links
Daaglikse gebed in video formaat en eindtyd waarskuwings in Engels en Afrikaans. Dankie Jesus vir elke verlore siel wie die Weg in U vind!

Dit het aangebreek. Die merk van die dier het gekom en die bokke gaan van die skape geskei word.
Download Telegram
Audio
Audio from Paul-Jay 061 4088 200
[07/03, 12:01] Paul-Jay 061 4088 200: https://fb.watch/6sHIMx8fjh/
[07/03, 12:01] Paul-Jay 061 4088 200: ☝️At Boshoff en sy CRC kerk wil Augustus oopmaak. Hy is vir die jab en dink dat as almal gejab is, kan hulle weer aangaan met kerk.🙈🙈
[07/03, 12:02] Paul-Jay 061 4088 200: verraai Jesus vir die merk van die dier....MAMMON GELD AFGOD!!!!
Sy het gevlug uit die Amerikaanse Lugmag omdat sy in gevaar was en uitgeving dat hulle on WEL BESPUIT MET DODELIKE GOED!!!!!
Omdat sekere predikante my laat blok het by FACEBOOK asook op YouTube vra baie mense waar hulle die bidure nou kan sien. Dit gaan LIVE UIT OP :

DLIVE.tv:
https://dlive.tv/PaulJayVideogebed

MAAR DIT BLY NET OP VIR 4 DAE DAN HAAL HULLE DIT WEER AF. Om voriges te kan sien het ek 'n TELEGRAM GROEP geskep waar jy kan aansluit om voriges te sien ek laai almal daarnatoe op totdat hulle ons DAAR OOK KEER wat seker binnekort sal wees:

https://t.me/zoomliveBIDUUR (die vorige twee aande s'n is reeds daarop) en handel oor die 666, waar dit ontstaan het en wie dit is. Daar is nog 2 aflewerings wat ek daaroor moet doen voor ons afsluit. DAN SAL JY PRESIES VERSTAAN WAT NOU IN DIE WERELD GEBEUR)

Ek is vandag weer sieker as gister dus gaan daar nie vanaand of more oggend biduur kan wees nie. EK WIL VRA DAT JULLE ALMAL ASB. NAGMAAL SAL GEBRUIK OP JULLE EIE BY DIE HUIS. MENS HOEF NIE IN GROEPE TE WEES OM DIT TE DOEN NIE.

Bly in Jesus. Baie mense sterf om ons .... met of sonder die MERK van die dier. Beter om te sterf van siekte SONDER die merk as MET die merk waarvoor jy HEL TOE SAL GAAN.

Bely baie dringend al jou sondes. Noem dit op en draai weg daarvan af. Die tyd vir finale skeiding van koring en kaf, bokke en skape is aangebreek en dit gaan geweldig vinnig.
Forwarded from DismantlingTheCabal
Bush holding a copy of the Talmoud. The Rothschilds had front row seats the day the twin towers fell. Bush, Chaney and Co are Illuminati Zionist slaves.

@DismantlingTheCabal
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Mense sterf, kry allerhande neurologiese probleme,verlammings, diseases ens ens ens van die vaccines. ERGSTE is.....die wie reeds gevaccine is raak FABRIEKE van die SPIKE PROTEIN wat deur asem,vel ens ens na ander versprei word. Hulle word nou "shedders" genoem.
Forwarded from Engela Fromkorth
China Arresteer Christene Vir Bywoning Van 'Zoom-Kerk' - Joy! Digital
https://www.joydigitalmag.com/afrikaanse-nuus/china-arresteer-christene-vir-bywoning-van-zoom-kerk/
So baie huil nou omdat hulle kinders en familie siek word en steef van die vaccine.
Maar NIEMAND noemn WOORD oor JESUS wie 2000 jaar gelede al oor hierdie MERK VAN DIE DIER gewaarsku het nie!!!!
Hulle het hulle vertrou in die DIER geplaas.....soos die vrou se: WE PLACE OUR TRUST IN SCIENCE!!!!!
Should have been in Jesus Christ!!!!!
Nog iemand wie ek persoonlik ken het die VACCINE gevat en nou baie siek geword. MENSE VERSTAAN EEN DING MOOI :

Dit gaan slegter raak. Hierdie is net die GEBOORTE PYNE NOG!!!! Jesus se in Markus 30:20 dat as HY DIE TYD NIE VERKORT HET NIE sou daar GEEN lewe op aarde oorgebly het nie!!!!

Hy se ook in Luk 17:33 wie hulle lewens wil behou SAL dit verloor (en nog hel toe gaan ook bedoel Hy want Hy se verder ....."maar wie dit verloor om MY ONTHALWE sal die EWIGE LEWE VERKRY. Ewige lewe is in die HEMEL. Die TOETS NOU IS:::::::::::::: WAAR LE JOU GELOOF EN JOU VERTROUE????????????????????????????? BY JESUS OF BY DIE DIER????????? Satan en sy vals predikante se ALLES WAT MENSE GRAAG WIL HOOR WANT MENSE WIL AAN DIE LEWE VASKLOU. DIS TYD OM TE LAAT GAAN.

Dis rerig tyd. GLO JULLE DIT NIE??????

Die einde het begin en of dit vir jou iets is om oor bly te wees of nie DIT HET BEGIN en jy sal nou GESIF WORD. Dood gaan jy dood .... as jy nie Weggeraap word nie ...... maar STERF JY IN JESUS OF IN DIE DIER WAT SATAN EINTLIK IS??????
Hou op in 'n BUBBLE LEEF. As jy jou Bybel nie wil glo nie gaan dit steeds een verskil maak aan WAT ALLERHOOGSTE GOD NOU GAAN DOEN NIE. ALLES SPEEL PRESIES AF SOOS UITEENGSIT IN DIE WOORD, WIE JESUS IS, DIE WEG EN DIE LEWE EN DIE WAARHEID.

Word net wakker .... as jy in JESUS is het jy EWIGE LEWE..... VER VER VER BETER AS DIE GEM,ORS HIER ..... jy iIS DAN VIRSEKER OP DIE REGTE WEG en jy is VIRSEKER IN DIE WAARHEID.

Moenie jou eie weg volg nie. VOLG JESUS. NET JESUS. DIE BLOED VAN DIE LAM WAS VIR JOU!!!!!! VAT DIT. WEES DANKBAAR EN KEER TERUG NA GLORIE!!!!!!!!

Satan weet hy gaan HEL toe en hy wil soveel siele saamsleep as wat jy kan. MOENIE HOM LAAT WEN NIE. Ons liggame is TYDELLIKE AARDSE TENTE : 2 Kor 5:1. HOE KAN JY moontlik aan 'n tent vasklou en jou ewige gees prysgee in ruil vir 'n tent wat maar net in elk geval tot stof gaan????????????????????

Moenie bang wees vir die dood nie!!!!!!!! Psalm 23 beskryf die dood as NET 'N DAL VAN DOOD S.K.A.D.U.W.E.E. !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Dis 'n skaduwee van die dood maar vir die geliefdes van Jesus is dit die poort na EWIGE LEWE!!!!!!!!

Moenie uit vrees n simpel merk van satan vat wat jou in elk geval later gaan doodmaak nie!!!!!!!!!!!!!!!!!
Markus 13:20 moet dit wees en Mat 24:22
Hy is heeltemal reg oor ALLES....maar hy erken NIE DAT DIE ZIONISTE....die Sinagoge van Satan die motiverinde MAG agter die hele proses is nie....en uiteindelik LUCIFER SELF!!!!
Forwarded from Deleted Account
Bid seblief BAIE ERNSTIG vir my. Ek kam nie loop nie . as ek net beweeg kry ek nie asem nie. Die kinders het mmy,huis kom skoonmaak en heae as daar nou gou verandering kom nie gaan hulle my met n ambulance laat optel.
ek het gese dan sal daar net bloed oral wees want sal myself eerdwr skiet ek laat geen MERK VAN DIE DIER naalde in my druk nie.
ek kan skaars die booskap tik. my oe kan nie mooi sien nie en my hele liggaam brand soos vuur.
Ek was nog nooit in my hele lewe so siek nie.
bid asb baie ernstig vir mu ek brees bie dood nje en eks gereed huis toe te gaan maar die pyn is ondraaglik my koors is hoog qen ek kry nie asem nie. Maar as ek gaan gaan ek in JESIS
NIE IN Satanirse wit.ambulance nie en dan merk hulle my terwyl ek uit is.

moenie bel nie ek kan glad nie eers n woordjie praat nie hyg heeltyd vir asem. kinders het vir my n suurstof bottelthie gebring en n hot streamer. slaap,al,4 nagte in n ry nie want as ek aan die slaap raak hou ek op asem haal.
net JESUS IS IN BEHEER VAN SAKE...NET HY!!!
The account of the user that owns this channel has been inactive for the last 5 months. If it remains inactive in the next 19 days, that account will self-destruct and this channel will no longer have an owner.
More almal dis Veronica hier vir die wat my nou al ken, vir die wat my nie ken nie eks Paul se skoondogter. Ekt uiteindelik dit reggekry om sy Telegram oop te kry. Ek sal so nou en dan net ietsie op die groepe sit dat dit oop bly
The account of the user that owns this channel has been inactive for the last 5 months. If it remains inactive in the next 27 days, that account will self-destruct and this channel may no longer have an owner.
The account of the user that owns this channel has been inactive for the last 5 months. If it remains inactive in the next 17 days, that account will self-destruct and this channel may no longer have an owner.