DAAGLIKSE VIDEO GEBED
715 subscribers
874 photos
1.24K videos
515 files
1.33K links
Daaglikse gebed in video formaat en eindtyd waarskuwings in Engels en Afrikaans. Dankie Jesus vir elke verlore siel wie die Weg in U vind!

Dit het aangebreek. Die merk van die dier het gekom en die bokke gaan van die skape geskei word.
Download Telegram
[06/01, 14:19] Paul-Jay 061 4088 200: https://chat.whatsapp.com/BGqiYOztwOHJ7aalLZUJFR

ek het n Telegram groep met meer as 2000 lede. Stuur die skakel ook vir jou. dit volg.
[06/01, 14:20] Paul-Jay 061 4088 200: https://t.me/videogebed
[06/01, 14:23] Paul-Jay 061 4088 200: al my ander skakels is by:

Http://www.pauljayvideogebed.com

Maar ek waarsku maar....eks nie n "motiverende spreker" soos "dominies en pastore" nie.... ek is nie gepla oor TIENDES nie....ek oraat HARDE ROU WAARHEID soos Jesus self ook gedoen het!!!!!
Hy't die spul by die tempel SAAD VAN SATAN en SLANGE gebroeisel genoem.
Ek glo in HARDE WAARHEID!
Audio
Hoe skielik kom dit alles!!!
**********************************************************
^^^^^ Biduur boodskap vanaand:

Die WONDERS wat ons in ons lewens MISKYK!

7 UUR ELKE WEEKAAND TOT VRYDAE EN SONDAG OGGEND 9 UUR.
**********************************************************
^^^^^ ^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^
!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
WOENSDAE AANDE EN SONDAE OGGENDE NAGMAAL.

^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^

Word ook uitgesaai op die VIDEOGEBED RADIO GROEP
VIDEOGEBED RADIO SKAKEL: https://t.me/joinchat/folxlsDuC2thMDM0

ZOOM BIDUUR SKAKEL: Maandae TOT VRYDAE & Woensdae (nagmaal) 19h00 uur vir chat en BIDUUR begin half 8 saans STRENG NET TOT 9:30 saans (21h30).
Sondae 9uur oggend vir nagmal en boodskap tot 10:30.

Klik net op hierdie skakel om in te gaan: https://us02web.zoom.us/j/7186223199

- as jy ZOOM reeds het tik net die meeting ID in: (Jy kan Zoom gratis aflaai by PLAYSTORE maar jy moet UNLIMITED WI-FI he want so vergadering op Zoom vat BAIE DATA !!! )

7186223199 - DIT BLY ALTYD DIESELFDE ID.
--------------------------

FaceBook skakel: (word live op FaceBook ASOOK gelyktydig op YouTube uitgesaai

Facebook live: https://web.facebook.com/paul.jay1

YouTube Live: https://www.youtube.com/channel/UCwFQAwpAHFNI_Xhvc0_uPyA/

KAN NIE NA WHATSAPP TOE UITSAAI NIE MAAR DAAR IS 'N GROEP OOK:

https://chat.whatsapp.com/EamiI1GoBmdJ6vimEOsdEj

--------------------------

www.pauljayvideogebed.com (ALLE SKAKELS NA BLADSYE IS OP HIERDIE WEBBLAD) asook ander BAIE BELANGRIKE SKAKELS oor WAT TANS MET DIE MENSDOM GEBEUR!)

—————LIEFDE IN JESUS!———————
Live stream scheduled for
Photo from Paul-Jay 061 4088 200
baie dankie aan ieder en elke persoon wie my bediening so help ondersteun. Sonder julle sou ek al moes ophou want ek sou nie meer alles aanmekaar kon hou nie!
Julle is Koningskinders!
Jesus liefde.
Photo from Paul-Jay 061 4088 200
Live stream started
Live stream finished (7 minutes)
Audio
Audio from Paul-Jay 061 4088 200
skies....dit was gedeel!!! jammer ek pla!!!
KAN JULLE SIEN HOE SATANIES RAAK HIERDIE KERKE BY DIE DAG ERGER. HULLE SAL SEKER BINNEKORT 'N "SWINGERS" AAND OOK AANBIED!!!!!!!! VERGEWE MY DAT EK SO REGUIT IS MAAR MY SIEL KOOK VAN WOEDE AS EK HIERDIE GOED SIEN GEBEUR .... EK SIEN DAAI KRUIS OP JESUS SE RUG ... BEBLOED EN ONHERKENBAAR GESLAAN EN HIERDIE WOLWE IN SKAAPKLERE LEI JESUS SE SKAPE REGUIT HEL TOE!~!~!!!! HULLE GAAN ERGER GESTRAF WORD!!!!! DIE BYBEL SE WEE DIE EEN DEUR WIE DIE SONDE KOM. ALKOHOL IS DIE ENIGSTE WETTIGE DWELM OP DIE MARK ..... AS JESUS SE JOU LIGGAAM MOET 'N TEMPEL VAN DIE HEILIGE GEES WEES, WAAR KAN JY DRANK DAAR INPAS????? TENSY JY OOK VIR JOUSELF WIL JOK EN DIE ONREINHEID VIR JOU OK LAAT KLINK.

MIN ..... min staan daar in Lukas, gaan DAARIN SLAAG .... slaag nogal,..... om die poorte van die hemel in te gaan. Jesus het gese BAIE gaan probeer ...... maar sal nie slaag nie!!!! Hoekom as jy PROBEER sal jy STEEDS nie kan slaag nie????? Jesus Christus se eie woorde!!! Want hulle probeer die GOD en SKEPPER van alles in hulle sakke druk sodat HY SAKPAS is volgens hulle eie vleeslike begeertes. HULLE GLO NIE DIE HEL IS WAAR NIE EN HULLE VREES GOD GLAD NIE.

Die Woord se WYSHEID begin by GODSVRESENDHEID. As jy nie BANG EN LIEF vir jou Skepper is nie dan het jy rede tot kommer. JESUS HET DUIDELIK UITGESPEL wat ons MAG DOEN EN NIE MAG DOEN NIE. Die "Jesus" wie in hierdie VALS KERKE VAN SATAN aanbid word is VIRSEKER nie die EEN WIE AAN DIE KRUIS GESTERF HET NIE .... MAAR DIE EEN WIE HOM VOORDOEN AS DIE ENGEL VAN DIE LIG!~!!!!!!!

Die Woord se ons moet VALS PROFETE ONTBLOOT en MENSE WAARSKU!!!!!! PASOP .... PASOP .... GAAN LEES MAT 23;8 .... noem NIEMAND dominie of pastoor nie!!!! Dis DIESELFDE AS RABBI. Want EEN is julle Leermeester en dis JESUS CHRISTUS, en die HEILIGE GEES sal julle lei in alle waarheid!!!!! JULLE IS ALMAL NET BROERS!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Maar mense AANBID hulle dominies en pastore en dink HULLE is die bemiddelaars tussen God en mens .... en DIT terwyl JY SELF 'N LEWENDE VERHOUDING MET JESUS CHRISTUS MOET HE. JOU LIGGAAM IS DIE TEMPEL .... NIE DAAI KLIP KERK GEBOU NIE!!!!!!!!! En die "kerk" .... (ecclesia) is die LIGGAAM VAN AL DIE GELOWIGES SAAM. ONS IS DIE LEWENDE STENE VAN GOD SE DERDE TEMPEL ... DIE EEN WAARVAN JESUS SELF DIE HOEKSTEEN IS!!!!!!

Asb. in hemelsnaam kan julle die BEDROG RAAKSIEN???? Almal VERWERELDS volgens die wil en wee van SATAN!!!!!!!

Waarsku asb. almal wie jy liefhet. DIE HEL IS SEKER EN WAAR PESIES SOOS AL DIE ANDER WOORDE VAN ALLERHOOGSTE GOD EN SKEPPER!!!!

Jesus liegfde vir julle almal. Ons moet bid dat oe betyds oopgaan. Die uurglas het feitlik leeg geloop!!!!
Forwarded from Serena Els
Kan jy glo 🥺
VID-20210602-WA0009.mp4
10.7 MB
Video from Paul-Jay 061 4088 200
Biduur vanaand: kyk alle skakels is gister gestuur. 7 uur vir half 8 begin.
Julle ek is dringend op soek na die mense in Roodepoort of Krugersdorp area wie BEVRYDING doen. Kan iemand my die kontak besonderhede asb stuur? Paul-Jay
Biduur boodskap vanaand: BEGIN STRENG 7 UUR TOT 8 UUR (daarna bespreking indien nodig) Mense kan 8 uur uitgaan na afsluit gebed. Ons doen dit so om vir eers te sien wat aangaan met die internet want ons word afgeskakel 8 uur saans nou vir 2 aande in 'n ry. Ek het navraag by RAIN gedoen en hulle het virseker hulle sal inkyk in die saak .... As alles ok is sal ons terugkeer na normaal.
jy kan net luister : hoef nie te gesels nie. Party wil net luister ander wil gesels.

BOODSKAP VANAAND:
BEVESTIGING VAN DIE WEGRAPING UIT DIE OU TESTAMENT :

7 UUR ELKE WEEKAAND TOT VRYDAE EN SONDAG OGGEND 9 UUR. (jy kan net inskakel in luister ook hoef nie te gesels nie!!!!!!!! )

WOENSDAE AANDE EN SONDAE OGGENDE NAGMAAL.

Word ook uitgesaai op die VIDEOGEBED RADIO GROEP

VIDEOGEBED RADIO SKAKEL:
https://t.me/joinchat/folxlsDuC2thMDM0 (jY KAN NET SIT EN LUISTER - HOEF
GLAD NIE TE GESELS NIE.)

ZOOM BIDUUR SKAKEL: Maandae TOT VRYDAE & Woensdae (nagmaal) 19h00 uur vir chat en BIDUUR begin half 8 saans STRENG NET TOT 9:30 saans (21h30).
Sondae 9uur oggend vir nagmal en boodskap tot 10:30.

Klik net op hierdie skakel om in te gaan: https://us02web.zoom.us/j/7186223199
7186223199 zoom id

- as jy ZOOM reeds het tik net die meeting ID in: (Jy kan Zoom gratis aflaai by PLAYSTORE maar jy moet UNLIMITED WI-FI he want so vergadering op Zoom vat BAIE DATA !!! )

7186223199 zoom id - DIT BLY ALTYD DIESELFDE ID.
--------------------------

FaceBook skakel: (word live op FaceBook ASOOK gelyktydig op YouTube uitgesaai

Facebook live:
https://web.facebook.com/paul.jay1

YouTube Live: https://www.youtube.com/channel/UCwFQAwpAHFNI_Xhvc0_uPyA/

KAN NIE NA WHATSAPP TOE UITSAAI NIE MAAR DAAR IS 'N 2 GROEPE OOK:

https://chat.whatsapp.com/EamiI1GoBmdJ6vimEOsdEj

--------------------------

www.pauljayvideogebed.com (ALLE SKAKELS NA BLADSYE IS OP HIERDIE WEBBLAD) asook ander BAIE BELANGRIKE SKAKELS oor WAT TANS MET DIE MENSDOM GEBEUR!)

—————LIEFDE IN JESUS! HY KOM GOU ... WEES GEREED!!!———————