DAAGLIKSE VIDEO GEBED
717 subscribers
874 photos
1.24K videos
515 files
1.33K links
Daaglikse gebed in video formaat en eindtyd waarskuwings in Engels en Afrikaans. Dankie Jesus vir elke verlore siel wie die Weg in U vind!

Dit het aangebreek. Die merk van die dier het gekom en die bokke gaan van die skape geskei word.
Download Telegram
Hierdie vrou moes AMPUTASIE ondergaan. Toe weier sy en vra JESUS....kyk hoe genees HY haar toe.
Maar ons mense wil NA DIE DIER TOE HARDLOOP vir n inspuiting wat jou vol robotte pomp!!!!!!
Forwarded from Donné Bekker
Hello oom Paul. Ek wil graag iets deel. Soos oom weet het Jesus my gehelp om sigarette te los. Sonder Hom sou ek dit nooit kon doen nie. Ek het Cold turkey gegaan en begin fight. Vandag kan ek net al die eer aan Jesus gee. MAAR ek was ook verslaaf van codeine pille. Ek kan nie vir oom sê hoeveel pille het ek 'n dag gedrink nie. Codeine gee jou ook n mellow gevoel en sonder dit kon ek nie deur 'n dag kom nie. Hoe meer jou lyf gewoond raak daaraan, hoe meer moet jy drink om dieselfde gevoel te kry. Ek is nie 'n dr nie, maar ek het gaan oplees hoeveel ontrekkings simptome daar sal wees as ek probeer. Daar is 31 wat gelys was. Ek wil getuig dat Jesus my gehelp het en my vrygemaak het daarvan. Ek het 1 ontrekking simptoom gehad, net n ligte hoofpyn vir n dag en 'n half. Ek wil nooit weer my vertroue in enige pille plaas nie, Jesus is my geneesheer. Ek wil net sê, Jesus maak steeds gesond, jy moet net bereid wees om te vertrou en terug te baklei. En somtyds is die fight nie eers so erg nie, maar Jesus wil steeds sien dat jy probeer.
TYD IS KLAAR. MAAK REG JOU SAAK MET JESUS ......