Forwarded from Deleted Account
VANAAND IN BIDUUR BOODSKAP KYK ONS NA HOE DIE KABAAL OPENBARING 3:10 SAL VERVUL. DIE GROOT TOETS. Hoe dit verband hou met die NANO BOTS, Darpa gel, Crypto Currency en die "gratis geld" wat die hele wereld van die St. Gerome fonds gaan ontvang. n "wonderlike nuwe wereld" waar niemand iets sal besit maar BAIE GELUKKIG SAL WEES".
Begin 7 uur. Skakels soos bo met vorige boodskap. Alle SKAKELS IS OOK OP;
http://www.pauljayvideogebed.com
VANAAND SE BOODSKAP IS N ERNSTIGE WAARSKUWING VIR ALMAL OOR WAT JY TE WAGTE KAN WEES!!!!
Begin 7 uur. Skakels soos bo met vorige boodskap. Alle SKAKELS IS OOK OP;
http://www.pauljayvideogebed.com
VANAAND SE BOODSKAP IS N ERNSTIGE WAARSKUWING VIR ALMAL OOR WAT JY TE WAGTE KAN WEES!!!!
mens hoef nie altyd ALLES te aanvaar wat jy hoor nie .... maar soms is daar 'n bietjie waarheid in party mense se siening van dinge. Ek deel hierdie dat julle net ook daaroor kan dink.
Forwarded from Serena Els
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Hierdie is boer Frik. Baie ernstig siek in hospitaal. Bid asb vir hom julle!!!!!
Forwarded from Donné Bekker
Hello oom Paul. Dankie vir al oom se boodskappe. Dit bless my so baie elke dag. Ek moet vir oom sê dat ek nou die aand oor die vaccine gedroom het. En alhoewel ek nie die vaccine ooit sal vat nie, het Jesus my toegelaat om dit in my droom te kry en te ervaar. Dit was vrylik beskikbaar, jy kon na jou naaste Spar toe loop en dit daar kry. Ek het sommer 3 dosisse gekry op 1 dag, en ek onthou hoe ek eers begin ruk het, toe gevoel het hoe daai goed in my lyf beweeg. Eers in my arms en toe na die res van my lyf. Ek het dit probeer opbring, voordat dit verder versprei, maar kon dit nie uit my lyf kry nie. Ek onthou hoe verlore en sonder hoop ek gevoel het, en daai gevoel was vir my die ergste. Ek kon nie glo hoe stupid ek was nie, maar dit was te laat. Ek was so bly toe ek wakker word en besef ek het nog my hoop, my lewe, my JESUS.
Ek sal nooit daai inspuiting vat nie, daai gevoel van geen hoop sal my altyd by bly...
Ek sal nooit daai inspuiting vat nie, daai gevoel van geen hoop sal my altyd by bly...
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Baie baie dringende en BELANGRIKE boodskap om ERNSTIG van kennis te neem!!!!!!!
Jy sal VERSTAAN wat aangaan om jou as jy hierdie boidskao van die Jood Stephen Ben-Nun kyk!!!!!!
Jy sal VERSTAAN wat aangaan om jou as jy hierdie boidskao van die Jood Stephen Ben-Nun kyk!!!!!!
Watch "Amir Tsarfati EXPOSED - he lies about TRUE ISRAEL" on YouTube
https://youtu.be/ZhzILBg-2I8
https://youtu.be/ZhzILBg-2I8
YouTube
Amir Tsarfati EXPOSED - he lies about TRUE ISRAEL
Amir Tsarfati EXPOSED lies about TRUE ISRAEL
Forwarded from The Awakening - ENDGAME
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Lost Treasure:
William Cooper - Original Video presentation of 'the Secret Government'.
William Cooper - Original Video presentation of 'the Secret Government'.
Forwarded from Deleted Account
Biduur en nagmaal 9uur tot 11 uur vanmore.
Baie baie belangrike boodskap vir die 7 kerke van die laaste dae!!!
Skakels selfde as soos die voriges!!
Biduur boodskap vanaand: BEGIN STRENG 7 UUR TOT 8 UUR (daarna bespreking indien nodig) Mense kan 8 uur uitgaan na afsluit gebed. Ons doen dit so om vir eers te sien wat aangaan met die internet want ons word afgeskakel 8 uur saans nou vir 2 aande in 'n ry. Ek het navraag by RAIN gedoen en hulle het virseker hulle sal inkyk in die saak .... As alles ok is sal ons terugkeer na normaal.
jy kan net luister : hoef nie te gesels nie. Party wil net luister ander wil gesels.
BOODSKAP VANAAND:
BEVESTIGING VAN DIE WEGRAPING UIT DIE OU TESTAMENT :
7 UUR ELKE WEEKAAND TOT VRYDAE EN SONDAG OGGEND 9 UUR. (jy kan net inskakel in luister ook hoef nie te gesels nie!!!!!!!! )
WOENSDAE AANDE EN SONDAE OGGENDE NAGMAAL.
Word ook uitgesaai op die VIDEOGEBED RADIO GROEP
VIDEOGEBED RADIO SKAKEL:
https://t.me/joinchat/folxlsDuC2thMDM0 (jY KAN NET SIT EN LUISTER - HOEF nie te chat nie.
Klik net op hierdie skakel om in te gaan: https://us02web.zoom.us/j/7186223199
7186223199 zoom id
- as jy ZOOM reeds het tik net die meeting ID in: (Jy kan Zoom gratis aflaai by PLAYSTORE maar jy moet UNLIMITED WI-FI he want so vergadering op Zoom vat BAIE DATA !!! )
7186223199 zoom id - DIT BLY ALTYD DIESELFDE ID.
--------------------------
FaceBook skakel: (word live op FaceBook ASOOK gelyktydig op YouTube uitgesaai
Facebook live:
https://web.facebook.com/paul.jay1
YouTube Live: https://www.youtube.com/channel/UCwFQAwpAHFNI_Xhvc0_uPyA/